deur arbeid bereik jy jou einddoel

                         

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

ekenaarsentrum

Wat 'n belewenis! Na baie beplanning, navorsing en baie baie harde werk is ons sentrum op
3 Junie 2004 amptelik geopen. Baie dankie aan al die donateurs en almal se insette wat die
sentrum moontlik gemaak het

DONATEURS


Mnr N Bremer - Verspreide Beleggings


Mnr G Theron - Verspreide Beleggings


Mnr C Visser - Verspreide Beleggings


Mnr D Coughlan - Tiger Millings


Mnr N van Zyl - NJ van Zyl Boerdery


Mnr J Serfontein:-Serfontein en Seun


Mnr J Kemp - Towcon Civils


Mnr K Goudriaan - OMV


Mnr L Goudriaan - OMV

n Baie groot dankie aan die volgende 2 persone


Mnr M Liebenberg - Voorsitter van beheerraad wat AL die staal - en houtwerk in die sentrum gedoen het!


Mnr D van Wyk - Skoolhoof sonder wie se visie en inisiatief en harde werk niks sou gebeur het nie

Vir 'n fotobeeld oor die ontwikkeling van die sentrum - kliek hier