Screen Size: 'u' - ≥1200px Width: 0000

Inskrywings

Inskrywings word by die skool gedoen tydens skoolure.
Bring asseblief u kind se:

  • ID-dokument,
  • oorplasingsertifikaat (van die vorige skool) en
  • laaste rapport saam.

Kliek hier om die toelatingsvorm af te laai.